To renovate a rustic 'granny' flat!

Die van julle wat my blog volg, sal onthou van die 'rustic' ou woonstelletjie waarmee ek besig was ... uiteindelik klaar (lankal al klaar) .... en hier is die resultate!